Islamitiese mitologie

Mohammed en sy metgeselle op pad na Mekka, vergesel van die engele Gabriël, Migael, Israfil en Azraël.

Die Islamitiese mitologie is die versameling tradisionele vertellings wat met die Islam verbind word uit ’n mitografiese oogpunt.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search